)

Akademiese Prysuitdeling – Erries word beloon

Akademiese Prysuitdeling. Op 23 Januarie is die EHS-leerders tydens die akademiese prysuitdeling beloon vir harde werk gedurende 2022.

Lood Geldenhuys ontvang ’n toekenning (kontantprys) vir die beste leerder in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe gedurende die afgelope NSS-eksamen.

Enkele trofeë is oorhandig:
  • Esmari Kloppers ontvang die Hoëveld Tribune Wisseltrofee vir die beste prestasie in Kuns en Kultuur, graad 9.
  • Kayleigh Moore ontvang die ABSA -Wisseltrofee vir die beste prestasie in Wiskunde, graad 10.
  • Daniël Mostert ontvang die Pfizer- Wisseltrofee vir die beste prestasie in Landbouwetenskap, graad 11.
  • Raees Tikly receives the IM Bekker Floating Trophy for the best performance in Mathematics, grade 11.
  • Die Karischa Vos-boekprys vir beste Sport- en Akademie word gedeel deur Elizca Lotz en Mia Steenkamp.
  • Raees Tikly received an EHS medal for obtaining eight A-symbols in grade 11 en Johan Strauss en Altus Boshoff  ontvang elk ‘n EHS-medalje vir sewe A-simbole in graad 11.

Top tien

Die top tien van elke graad is aangekondig op grond van die finale punte aan die einde van 2022.

Graad 11 (nommer een tot tien):

Raees Tikly (94,43%), Johan Strauss (90,54%), Altus Boshoff (89,04%), Isabelle Moussier (88%), Otto van Schalkwyk (82,16%), Yoliswa Ndlangamandla (80,39%), Zané du Plessis (80%), Isabella Burgers (79,57%), Ronique Botha (79,39%) en Mia Steenkamp (78,20%)

Graad 10 (nommer een tot tien):

JF Möller (90,10%), Kayleigh Moore (85, 90%), Megan van Rensburg (82,50%), Katelyn Potgieter (82,21%), Mia Davel (81,83%), Helené Lotz (81,35%), Sulice Geldenhuys (78,72%), Riël Hugo (78,52%), Hayley van der Walt (76,31%) en Blessing Oduntan (74,85%).

Graad 9 (nommer een tot tien):

Tharina Viljoen (91,92%), Megan McDermid (89,33%), Esmari Kloppers (87,57%), Maret Maritz (87,49%), John-Pierre van Rooyen (86,63%), Nicke Bredenhann (86%), Wianke Cloete (85,46%), Stef Changuion (85,12%) en Sbongakonke Madela (84%).

Graad 8 (nommer een tot tien):

Dick Rouillard (94,02%), Elizca Lotz (93,39%), Elané Nel (92,81%), Clarissa Nel (91,24%), Karli van Schalkwyk (90,67%), Nolwethu Shongwe (90,13%), Mia van Deventer (90,12%), Chané Oosthuizen (89,90%), Marizel van Niekerk (89,71%) en Rouxné de Jager (87,13%).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal