EHS Sport. Hoërskool Ermelo is met reg opgewonde om meneer Rudy Joubert te verwelkom as die nuwe direkteur van EHS Sport.
Meneer Joubert spog met ’n indrukwekkende CV wat getuig van talle suksesse wat hy reeds behaal het in onder andere sy rugby-loopbaan.
- Hy was onder andere sportorganiseerder by die Universiteit van Pretoria (Joubert se Alma Mater)
- Direkteur van afrigting by die Transvaalse Rugby-Unie
- Direkteur van die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie
- Tegniese raadgewer tydens die 1995 Springbok-wêreldbeker-oorwinning
- Hoofafrigter van Namibiese wêreldbeker-span
- Assistent-afrigter van die Springbokke wêreldbeker-span
- Hoofafrigter van verskeie spanne (Springbokke, Cardiff Heineken Cup, Bulls Super Rugby, Valke Curriecup en Pukke Varsity Cup)
- Direkteur van rugby vir die Valke se professionele span.
Hy is ook die medeskrywer van die Suid-Afrikaanse vlak een en twee nasionale rugby afrigtersgids van 1997 en 1998. Rudy het ook ’n voorlegging gedoen vir die Ses Nasies-afrigters tydens ’n internasionale afrigtingskonferensie in Rome. Hy het ook ’n groot hoeveelheid afrigtingskursusse regoor Suid-Afrika gedoen.
As Direkteur: EHS Sport, is Rudy se doelwit is om ’n groot bydrae te lewer by Hoërskool Ermelo se afrigtings- en opvoedings-vaardighede.
EHS Sports. Ermelo High School is justifiably excited to welcome Mr. Rudy Joubert as the new Director of EHS Sport.
Mr Joubert boasts an impressive CV that testifies to many successes he has achieved in, among others, his rugby career.
- He was, inter alia, sports organiser at the University of Pretoria (Joubert’s Alma Mater)
- Director of coaching at the Transvaal Rugby Union
- Director of the South African Rugby Union
- Technical advisor at the 1995 Springbok World Cup victory
- Head coach of Namibian World Cup squad
- Assistant coach of the Springboks World Cup team
- Head coach of various teams (Springboks, Cardiff Heineken Cup, Bulls Super Rugby, Hawks Curriecup and Pukke Varsity Cup)
- Director of rugby for the Hawks’ professional team.
He is also the co-author of the South African level one and two national rugby coaches guide from 1997 and 1998. Rudy also made a presentation for the Six Nations coaches at an international coaching conference in Rome. He has also done a large amount of coaching courses across South Africa.
As Director: EHS Sport, Rudy’s goal is to make a major contribution to Ermelo High School’s coaching and education skills.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf