)

Hokkie – Errie-dogtershokkie presteer op toere

Hokkie. HoĆ«rskool Ermelo se tweede-hokkiespan ā€˜n hokkie kliniek op EHS se astro bygewoon.  Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Protea kaptein en Shindre-Lee Simmons, huidige Proteaspeler aangebied.

Vrydagaand is daar op verskeie vaardigheids-ontwikkelings-tegnieke gefokus.  Die spanne het ook verskeie spanbou-aktiwiteite saam geniet.  Saterdagoggend is aandag gegee aan ontwykings-, verdedigings-, en ā€œarialā€-vaardighede.  Me Mardi FouchĆ© is hierdie span se afrigter.  Baie dankie vir haar harde werk en entoesiasme om hierdie span gereed te kry vir die seisoen.

Die o.14A-dogterspan het vanaf 24 Maart tot 26 Maart aan die Junior Nedstarkliniek in Pretoria deelgeneem. Me Magda Currie is hierdie span se afrigter.

Die o./15A- en o.16A-dogterspan het vanaf 3 April tot 6 April aan die Senior Nedstarkliniek in Pretoria deelgeneem. Me Elana Fourie en me Zita Jacob is hierdie spanne se onderskeie afrigters.

Die Nedstartoernooi is onder leiding van professionele afrigters in die oggend aangebied.  In die middae en aande is wedstryde gespeel.  Alle wedstryde het op astro plaasgevind waar die dogters nuwe kennis kon toepas en voorbereiding kon doen vir die komende seisoen. 

Dankie aan die betrokke afrigters wat hul spanne vergesel het en gereed kon kry vir die seisoen wat voorlĆŖ.

Die HoĆ«rskool Ermelo KS-Cloting eerstespan  het vanaf 28 Maart tot 31 Maart aan die Fairweather Festival in Kwazulu Natal deelgeneem.  Hierdie was ’n ongelooflike geleentheid waar daar teen goeie spanne gekompeteer is.  Me Linda Horn is hierdie span se afrigter. 

Die Erries is bevoorreg om geleenthede soos die te kan hĆŖ om te ontwikkel.  Elke speler en afrigter sien uit om die hokkieseisoen met geesdrif aan te pak.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal