)
Erries verwelkom nuwe student!

Die Erries is opgewonde om Annalien Bibbey – studentonderwyser – met ope arms te verwelkom.

EHS hokkiedogters blink uit in Mpumalanga-spanne

Op Woensdag 25 April 2018 het die finale Mpumalanga-hokkie-proewe plaasgevind. Die o/14’s se proewe het by

Erries klop Hoërskool Standerton op hokkieveld

Op Woensdag, 25 April 2018 het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan teen Standerton op hul veld

EHS wintersport presteer teen Lydenburg

Op Donderdag, 26 April 2018 het Hoërskool Ermelo se rugby, dogtershokkie en netbal teen Lydenburg deelgeneem. Ten spyte van die hitte het die Erries hul besonder goed van hul taak…

Hoërskool Ermelo Calstar spanne bedank hul borg

Die Calstar Eerste Dogtershokkie en -Netbalspanne bedank hul borg.  Mnr. Muhammed Bhyat van die

Erries is 104 jaar oud!

Op 11 April 1914 het die Hoërskool Ermelo tot stand gekom. Die skool was in daardie tyd bekend as die

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle groentjieskonsert

Op Maandag 26 Maart 2018 het die Erries se jaarlikse Groentjieskonsert en alles wat daarmee gepaard gaan,

Erries leer baie by prettige Wintersport-toere

‘n Hele paar van Hoërskool Ermelo se wintersportspanne was die afgelope vakansie deel van verskeie

Erries verwelkom student-onderwysers

Hoërskool Ermelo is opgewonde om twee nuwe onderwysstudente by EHS te verwelkom vir hul proeftydperk wat

Erries presteer teen Midstream College met Wintersport

Op Saterdag 24 Maart 2018 het Hoërskool Ermelo wintersport teen Midstream College gespeel op hulle velde in

Erries presteer by SASA

Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms het plaasgevind vanaf 21-24 Maart 2018 te Potchefstroom.

Errie is weer as konsertmeester aangekondig!

Lusanti Brundyn (foto bo), graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, en haar sussie, Timon Brundyn (foto onder),

Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen

Hoërskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen.  EHS bedank

Hoërskool Nelspruit bied Groot 5 Tennis aan

Hoërskool Nelspruit het 9-11 Februarie 2018 die jaarlikse Groot 5 Tennistoernooi aangebied.

Erries skitter op atletiekveld en -baan

Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 10 Februarie 2018 te Lydenburg geskitter op die

Van Vink tot Valk vir Hoërskool Ermelo, Mpumalanga, se graad 8’s!

Vanaf 15 Januarie 2017 het die nuwe graad 8’s reeds by EHS begin aankom!

Con Spirito Kunsvereniging by Ermelo Hoërskool in 2018

Con Spirito!!!! is ? unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sestiende

Hoërskool Ermelo staan uit by Internasionale Afrikaanse-Ekspo

38 Van EHS se leerders het vanjaar aan die Internasionale Afrikaanse-Ekspo deelgeneem in die Opstel-kategorie

Erries presteer in Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade

Gedurende Septembermaand 2017 het die Erries deelgeneem aan die Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade

Erries skop atletiekseisoen op hoë noot af!

Op Saterdag, 28 Oktober 2017 het ‘n span van Hoërskool Ermelo aan die eerste atletiekbyeenkoms

Erries appreciate sponsorship from Edmart Electric’s and Ermelo Frogs Cricket

It is with great pleasure to hand over a sponsorship to Ermelo High School. With a long and good relationship,

Prysuitdeling Ermelo Hoërskool Kunssentrum 2017

Die Ermelo Hoërskool Musieksentrum, Adele Grey Dansskool  en die Errie Modelakademie het op Donderdag 12 Oktober 2017 ‘n gesamentlike prysuitdeling gehou. Dit was ‘n pragtige aand waar die leerders beloon…

Wintersport Big Bash vol pret vir die Erries!

Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders

Erries presteer in besigheids-simulasie!

Die Ekonomie-leerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag,

André Strauss van Erries doen goed by Spelfees!

André Strauss van Hoërskool Ermelo, het op 21 Oktober 2017

Nelsies se Ma- en dogtertee ‘n groot sukses

Saterdag, 14 Oktober 2017, het die dogterskoshuis van Hoërskool Ermelo,

Errie presteer by Gert Sibande Hoëveld Tennisproewe

Alana Leibbrandt, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo,  het op

EHS sluit hengelliga op hoë noot af!

Die laaste hengelliga wat deur Noord-Oos Mpumalanga aangebied is,

Erries presteer by Hoëveld 7’s-rugby

Cornus van den Berg en Johan Nel, albei graad 10-leerdres van

Hierdie Errie kán voordra!

Vandré Swart (Gr.11), van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 14 Oktober 2017

Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!

Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen

EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi

Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot

Erries Skiet by SA’s

Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse

Hardus Rothmann blink uit tydens SA-Bokkiestoernooi

Justin McLaren en Hardus Rothmann, albei leerders van die Hoërskool Ermelo, het gedurende die

Errie ingesluit in SA-bokkiespan

U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5

Lyuanda Mabuza vaar goed in SA Landloopkampioenskap

Lyuanda Mabuza, leerder van die Hoërskool Ermelo, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse

Hoërskool Ermelo en ander presteer tydens Unisa-eksamen!

Vanjaar is nege kandidate ingeskryf vir die Unisa-ekamens. Hierdie eksamen word geëvalueer deur ‘n

Oud-Errie is Droëbone Produsent van die jaar!

Tydens ‘n spoggeleentheid te Klein Kariba op Donderdag, 31 Augustus 2017, het die Droëbone

Leerder van Ermelo HS hengel eerste plek los in Provinsiale-uitdunne

Rico Jordan, graad 9-leerder van die Erries (Hoërskool Ermelo), het Saterdag, 16 September 2017 te

Hoërskool Ermelo-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s!

Luyanda Mabuza, Gr 9-leerder van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 September 2017 deelgeneem aan

Erries wys karakter op krieketveld

Hoërskool Ermelo se o/14-krieketspan het Maandag, 11 September 2017

Margha Greyling van Erries gekies vir SANESA Mpumalanga A-span

Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoërskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span