SA dans Kampioenskap – Lana te Water van HoĆ«rskool Ermelo het deelgeneem aan die SA dans Kampioenskap op 30 Maart. Sy het aan die Dans Kampioenskap in die akrobatiese afdeling op die MSC bootvaart deelgeneem. Die skip het gevaar vanaf Durban na Mosambiek.
Sy het die IFAA verteenwoordig in die Dans Kampioenskap. Tydens hierdie kompetisie behaal sy die eerste plek.
SA Dance Championship
Lana te Water from Ermelo High School took part in the SA Championship on 30 March. She competed at the SA Dance Championship in the acrobatic section on the MSC Cruise ship. The ship sailed from Durban to Mozambique.
She represented the IFAA in the SA Dance Championships. During this competition she took first place.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied