Erries Opedag. Hoërskool Ermelo het Vrydag, 19 Mei, hul jaarlikse Erries Opedag gehou vir dié jaar se graad 7-leerders.
Die dag het getuig van ware Errie-klas en -styl. Dit was ’n vertoonvenster van wie die Erries is. Die leerders kon sien wat EHS vir elke leerder kan bied – op akademiese-, sport- en kulturele-gebied. Die belangrikheid van elke leerder se unieke behoeftes en vermoëns is ook beklemtoon.
Erries Opedag was ’n besondere geleentheid vir toekomstige Erries om EHS se leerders en onderwysers te ontmoet en Hoërskool Ermelo se kampus met uitstekende fasiliteite te bewonder.
Erries Open Day. Ermelo High School held its annual Erries Open Day on Friday, 19 May, for this year’s Grade 7 learners.
The day witnessed true Errie class and style. It was also a showcase of who the Erries are. The learners could see what EHS could offer each learner – in the academic, sport and also on cultural spheres. The importance of each learner’s unique needs and abilities was also emphasised.
This was a special opportunity for future Erries to meet EHS’s learners and teachers and also admire Ermelo High School’s campus with excellent facilities.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








