Netbal Liga. Hoërskool Ermelo se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die jaar se Netbal liga.
Die plekke wat die onderskeie spanne behaal het is as volg:
- o.14A-netbal: derde
- o.14B-netbal: vierde
- o.15A-netbal: tweede
- o.15B-netbal: vierde
- o.16A-netbal: derde
- o.16B-netbal: tweede
- Tweedespan-netbal: eerste
- Hoërskool Ermelo eerstespan netbal: eerste
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf