)

Noordvaal Rugby Kompetisie – Hoërskool Ermelo seëvier

Noordvaal Rugby Kompetisie. Die Erries se o.15A-, o.16A- en eerstespan het Saterdag, 29 Julie teen Hoërskool Oosterlig te staan gekom. Dit was tydens die Noordvaal Rugby kompetisie se uitspeel-wedstryde.

Erries se o.15A-span het gewen met ’n telling van 17 – 7 en die o.16A-span het verloor met 22 – 35. Die Hoërskool Ermelo TWK Eerste span wen hul wedstryd met 20 – 10.

Die o.15A-span en die eerstespan speel op Saterdag 5 Augustus op hulle tuisveld  in die Noordvaal-kwartfinaal. Hulle speel onderskeidelik teen Hoërskool Centurion en Midstream College.

EJ Venter
Christiaan Horn

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal