Hoëveld Tennis Liga. Hoërskool Ermelo se tennis is trots daarop om vyf seuns- en meisie tennis spanne in te skryf vir die Hoëveld Tennis Liga. Die liga vind plaas op Donderdag en Vrydag 17 en 18 Augustus in Secunda.
Die deelnemende skole is Hoërskool Ermelo, Hoërskool Standerton, Ligbron Akademie vir Tegnologie, Hoërskool Oosterland, Hoërskool Secunda, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Piet Retief en Curro Secunda.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf