)

Skeinat Konvensie – Agt Wittebergers onder top tien in Vrystaat

Skeinat Konvensie. Hoƫrskool Witteberg se Fisiese Wetenskap leerders het op 24 Julie aan die FW Olimpiade deelgeneem. Na afloop van die olimpiade het veertien Wittebergers onder top 50 in Vrystaat geƫindig. Hierdie leerders was Maandag op uitnodiging na die NWU genooi vir die Skeinat Konvensie.

Tydens die konvensie is agt leerders van Witteberg onder Top tien in die Vrystaat ingesluit.

Top tien insluitings:

Graad 10:

Keryn Woodage – 1ste in die Vrystaat
Hugh Enslin – 6de in die Vrystaat
JanĆ© de Villiers – 9de in die Vrystaat
Thato Mofokeng – 9de in die Vrystaat

Graad 11:
Bongi Radebe – 3de in die Vrystaat
Xander Bakker – 8ste in die Vrystaat
Gideon GrovĆ© – 8ste in die Vrystaat

Graad 12:
Hanno van der Merwe – 1ste in die Vrystaat
Panashe Gomo – 5de in die Vrystaat
Matthew Woodage – 8ste in die Vrystaat

Top 50 in die Vrystaat insluitings:

Graad 10: Tumi Mosikili, Like Bernard, Charl Hattingh, Thato Mofokeng, JanƩ de Villiers, Hugh Enslin, Keryn Woodage

Graad 11: JeandrƩ Delport, Gerhard Lourens, Xander Bakker, Gideon GrovƩ, Bongi Radebe

Graad 12: Dries Stemmet, Matthew Woodage; Panashe Gomo, Hanno van der Merwe

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal