Hoëveld Tennis. Drie tennisspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Hoëveld tennisspanne.
In die o.18-span is Louis Rouillard en Adiano Maclean gekies en Dick Rouillard is gekies vir die o.15-span. Sterkte aan hierde leerders wat aan die Interdistrikte-toernooi gaan deelneem vanaf 25 tot 27 Augustus in Middelburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf