)

Gasvryheidstudies – Hoërskool Ermelo leerders presteer in prakties

Gasvryheidstudies. Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders wat Gasvryheidstudies as keusevak het, hul laaste PAT in die Errie-Suprème hotelskool aangebied. Nie net dien hierdie as deel van die graad 12’s se punte nie, maar berei die leerders ook voor vir die industrie.

Die kelners het die restaurant laat lewe met stylvol-gedekte tafels en versierings. Die sjefs het ook gesorg vir geurige kulturele Suid-Afrikaanse geregte.

Deeglike Mise-en-place is vooraf gedoen en met beplanning kon die Erries selfs spesiale Franse gaste tuis laat voel met die cuisine.

Leané du Toit en Jaclyn Venter met die Crème Brûlée wat voorgesit is

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal