ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Tydens die afgelope ATKV-Senior Afrikaans Olimpiade het drie van Curro Durbanville se leerders uitstekend gevaar.
Ithike Gunter, Inühn Fourie en Maria Inggs haal al drie ‘n plek op die Nasionale top 100-ranglys behaal. Verder het Ithike en Inühn ook die Wes-Kaap se top 20-ranglys gehaal!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf