World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers van Amerika, Engeland en Noord Ierland.
Keagan het uitsonderlik goed gevaar en die volgende prestasies behaal:
- K1 kompetisie – Brons Medalje
- Kickboxing – Brons Medalje
- Low Kicks – Brons Medalje
- Continues Fighting – Brons Medalje
- Points Fighting – Silwer Medalje
Die SA Presidensiéle span het die vyfde plek in die Wêreld verower!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za