)
Skole Liga Rugby – Hoërskool Ermelo teen Rob Ferreira

Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde. Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby…

ASA Senior Nasionale Kampioenskap – Hoërskool Ermelo

ASA Senior Nasionale Kampioenskap. EHS is besonder trots op die Errie-atlete wat vanaf 18 tot 21 April aan die ASA Senior Nasionale Kampioenskap van “Field and Track” deelgeneem het. Die…

Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo seuns in spanne

Mpumalanga Hokkie. Twee seuns van Hoërskool Ermelo is gekies is vir onderskeie Mpumalanga Hokkie spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Fotoverskaf

SANESA Core League Q2 – Hoërskool Ermelo

SANESA Core League Q2. Errie ruiters het op 13 en 14 April aan die SANESA Core League Q2 deelgeneem. Hulle het weereens uitsonderlik gevaar en die volgende plekke behaal: Joané…

Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo spelers in spanne

Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Pretloop vir CANSA – Hoërskool Ermelo

Pretloop vir CANSA. Op Donderdag, 11 April, het die Erries ’n Pretloop vir CANSA aangebied. Die pretloop, ten bate van CANSA, was ’n besondere sukses. EHS bedank elke persoon wat…

EHS Rugby en Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Witteberg

EHS Rugby en Hokkie. EHS Rugby en Hokkie het Saterdag, 13 April, vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Witteberg gespeel. Die Erries se dogtershokkiespanne en vier rugbyspanne te staan gekom teen Hoërskool…

EHS 110 Jaar – Hoërskool Ermelo sedert 1914

EHS 110 Jaar. EHS 110 jaar van Seën! In 1914 het iets besonders in Ermelo tot stand gekom: die begin van Hoërskool Ermelo. In 2024, 110 jaar later, spog die…

EHS Beheerliggaam – Hoërskool Ermelo oorhandig aan nuwe lede

EHS Beheerliggaam. Op Maandag, 8 April, het Hoërskool Ermelo van die vorige termyn se beheerliggaam afskeid geneem en is die nuwe groep verwelkom. “Groot dank gaan aan die persone wat…

Hokkie liga – Hoërskool Ermelo

Hokkie liga. Hoërskool Ermelo se dogtershokkie het Vrydag, 5 April, te staan gekom teen Curro Nelspruit in hokkie liga wedstryde. Die Erries het hul baie goed van hul taak gekwyt…

Laerskole Dubbels Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo

Laerskole Dubbels Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo Tennis sluit die eerste kwartaal op ‘n hoë noot af. Vir die tweede agtereenvolgende jaar bied Hoërskool Ermelo sy jaarlikse Laerskole Dubbels Tennistoernooi aan. Agtien…

Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer wen weer

Gholf. Bea Breedt, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 17 Maart, aan die Middelburg Gholfklub se Klubkampioenskap deelgeneem. Bea wen die damesafdeling vir die derde agtereenvolgende jaar. Meer skolenuus:…

SA Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Ermelo presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sewe alete van Hoërskool Ermelo het vanaf 21 tot 23 Maart aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied by Pilditch Stadion in Pretoria. EHS…

Errie-groentjies – Hoërskool Ermelo groentjies konsert

Errie-groentjies. Die Errie-groentjies het die gemeenskap weer in verwondering! Op Maandag, 18 Maart, het dié gróót tradisie van die jaarlikse EHS-groentjies plaasgevind. Die kompetisie tussen Huis Veltman, Nelstehuis en Huis…

Mumalanga Atletiek Kampioenskap – EHS atlete op pad na SA’s

Mumalanga Atletiek Kampioenskap. Op 9 Maart het van die Errie-atlete aan die Mumalanga Atletiek Kampioenskap deelgeneem te Secunda. Die atlete het uitstekend gevaar: Al vier hierdie seuns kwalifiseer om vir…

Nasionale skietproewe – Hoërskool Ermelo na finaal

Nasionale skietproewe. Twee van Hoërskool Ermelo se skuts, Marla de Jager en Dihandri Morkel, is uitgenooi om aan die finale nasionale skietproewe deel te neem. Dit is vir die nasionale…

Seunshokkie liga – Hoërskool Ermelo suksesvol

Seunshokkie liga. Op Woensdag, 6 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkie liga begin. EHS se eerste teenstanders was Hoërskool Standerton. Ongelukkig het die o.16-span 1 – 5 teen Standerton vasgeval.…

JKA Mpumalanga-kampioenskap – Hoërskool Ermelo

JKA Mpumalanga-kampioenskap. Divan Botes het vanaf Februarie aan die JKA Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem. Hier het hy uitstekend gevaar en behaal die volgende toekennings: By die JKA Mpumalanga-kampioenskap ontvang hy Mpumalanga-kleure en…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Die afgelope Saterdag het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig. Die geleentheid was vriendskaplike voorseisoen-wedstryde. Die uitslae getuig van uitstekende spel. Netbal: Dogtershokkie: Seunshokkie:…

Interprovinsiale Skiet proewe – Hoërskool Ermelo tref kolskoot

Interprovinsiale Skiet proewe. Drie leerders van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 Maart, Mpumalanga verteenwoordig.Hulle het gekwalifiseer vir die Interprovinsiale Skiet proewe in Vryheid teen KwaZulu Natal.  Die finale tellings na…

Nasionale Saddle Seat-kampioenskap – Hoërskool Ermelo

Nasionale Saddle Seat-kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, FJ Lotz, spog met nasionale kleure. Hy het deelgeneem aan die nasionale Saddle Seat-kampioenskap in Riverdal en uitstekend gevaar. Hy is ingesluit in die…

Errie-netbal – Hoërskool Ermelo vs van Hoërskool Middelburg

Errie-netbal. Hoërskool Ermelo se netbalspanne het Dinsdag, 27 Februarie, ’n hele reeks wedstryde teen verskeie spanne van Hoërskool Middelburg gespeel. Die EHS o.14A-span speel teen die o.15C-span en die o.14A-span…

MPU Atletiekkampioenskap – EHS-atlete kwalifiseer

MPU Atletiekkampioenskap. Hoërskool Ermelo atlete het op Saterdag, 24 Februarie, aan die Gert Sibande-kampioenskap deelgeneem. Ses EHS atlete het puik presteer en sal op 16 Maart aan die MPU Atletiekkampioenskap…

Wintersport – Hoërskool Ermelo winterseisoen skop af

Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit. Die netbal se uitslae: Dogtershokkie…

Vroue Gholf – Hoërskool Ermelo se Bea Breedt skitter

Vroue Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het in Februarie aan verskeie vroue gholf toernooie deelgeneem.  Vanaf 4 tot 6 Februarie het Bea aan die Suid-Afrikaanse Vroue…

EHS-onderwysers ontvang toekennings – Hoërskool Ermelo

EHS-onderwysers ontvang toekennings. Tydens die Gert Sibande se Distrik Prysuitdeling het Hoërskool Ermelo ’n toekenning ontvang vir universiteitsvrystelling van 74, 6% wat deur die matriekgroep van 2023 behaal is. Die…

Interhoër Atletiek 2024 – Hoërskool Ermelo naaswenners

Interhoër Atletiek 2024. Die Interhoër 2024 wat te Hoër Volkskool Heidelberg aangebied is, was ’n reuse sukses vir die Erries. Nie net het die atlete uitstekende atletiek gelewer en met…

Core League – Hoërskool Ermelo ruiters neem deel

Core League. Hoërskool Ermelo se ruiters het Saterdag, 10 Februarie, deelgeneem aan die Core League se Qualifier 1. Die Errie-ruiters het uitstekend gevaar en behaal die volgende plekke: Helené Lotz:…

Valentynsbal – EHS geniet die jaarlikse Valentynsbal

Valentynsbal. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentysbal het weereens gesorg vir ’n gesellige samekoms. Die uitrustings, kos, dans en kuier, het alles getuig van Errie-gees en -styl. Die Erries bedank die…

Hibriede sonkragsisteem – Hoërskool Ermelo straal

Hibriede sonkragsisteem. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die nuutste toevoeging tot die Erries se infrastuktuur: ’n Hibriede sonkragsisteem. Alhoewel EHS nie die eerste skool is wat van sonkrag gebruik…

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Erries Top-atlete presteer

Noordheuwel Top 15 Atletiek. Hoërskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar…

Akademiese prysuitdeling – EHS leerders ontvang erkenning

Akademiese prysuitdeling. Tydens Hoërskool Ermelo se akademiese prysuitdeling wat op Maandag, 6 Februarie, plaasgevind het, is leerders na aanleiding van 2023 se uitslae vereer. The Errie award for the top…

Matrieks 2023 – Hoërskool Ermelo se top presteerders droom groot

Matrieks 2023. Hoërskool Ermelo se Matrieks 2023 top presteerders, hul prestasies en hul drome vir die toekoms. Raees Tikly was Hoërskool Ermelo’s top achiever. He obtained nine distinctions with an…

Hoërskool Hans Moore Atletiek – Hoërskool Ermelo

Hoërskool Hans Moore Atletiek. Goed, beter, Erries! Op Vrydag, 2 Februarie, het die Erries aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hans Moore deelgeneem. As gevolg van die weer het slegs…

Landsdiens – Hoërskool Ermelo Leerders dien op bestuur

Landsdiens. Vyf leerders van Hoërskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.…

Curro Hazeldean Top 14 – Hoërskool Ermelo presteer

Curro Hazeldean top 14. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul atlete wat tydens die Curro Hazeldean Top 14-atletiekbyeenkoms uitstekend presteer het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://erries.co.za Foto’s verskaf

‘Tennis Social’- Hoërskool Ermelo begin met feestelike opwinding

‘Tennis Social’. Op Donderdagaand, 25 Januarie, het 28 gemengde dubbelspare ingeskryf vir Hoërskool Ermelo se heel eerste ‘Tennis Social’ van 2024. Tussen ure se speel deur het die braaivleisvure en…

Gert Sibande prysuitdeling – Hoërskool Ermelo

Gert Sibande prysuitdeling. Tydens die Gert Sibande-prysuitdeling wat op Donderdag 25 Januarie plaasgevind het, het Hoërskool Ermelo weggestap met ’n hele paar toekennings: Beide hierdie leerders gaan medies studeer by…

Errie Matriekgroep 2023 – EHS behaal uitstekende resultate

Errie Matriekgroep 2023. Die Errie-matriekgroep 2023 se uitslae van 2023 getuig weereens van Hoërskool Ermelo se harde werk. Ongetwyfeld ook die deursettingsvermoë en toewyding van die onderwysers sowel as die…

Mpumalanga Junior Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer skop goed af

Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het haar 2024 gholf seisoen met ‘n uitstekende oorwinning by die Mpumalanga Junior Gholf Vereniging se Hoëveld Ope afgeskop.…

Nuwe Personeel – Hoërskool Ermelo korps groei

Nuwe Personeel. Die 2024-skooljaar het afgeskop met ses nuwe personeellede wat by die Erries aangesluit het. Hulle is me Chloé Henstock, mnr Mitchelson Mkhwanazi, me Milne Olivier, me Talitha van…

PSI-Nasionale Hokkie toernooi – Hoërskool Ermelo

PSI-Nasionale Hokkie toernooi. Hoërskool Ermelo leerder, Miané Swanepoel, Is besig om haar hokkie-talent te slyp. Miané het vanaf 13 tot 18 Desember 2023 aan die PSI-Nasionale hokkie toernooi (Pro Series…

Errieraad 2023 bydrae – Hoërskool Ermelo

Errieraad 2023 bydrae. Dit is jaarliks vir die Errieraad ’n groot eer om, as deel van hul fondsinsamelings, fondse te in om iets by te dra tot die verbetering van…

Ermelo Musiekmeesters – bekoor weer EHS gehoor

Ermelo Musiekmeesters. Die talentvolle groep, Ermelo Musiekmeesters, het onlangs weer die gemeenskap vermaak met musiek uit rolprente. Die musiek is op voortreflike wyse voorgedra deur die orkes en sangers. Al…

Departementshoof Wiskunde – EHS nuwe Departementshoof

Departementshoof Wiskunde. Hoërskool Ermelo spog met hul nuwe Departementshoof Wiskunde, Me Dedré Schoeman. Dit is ’n groot eer en EHS wens haar alle voorspoed en seën toe vir die nuwe…

Con-Spirito forte – EHS leerders vaar uitstekend

Con-Spirito forte. Drie leerders van Erries het deelgeneem aan die forte (finale) rondte van Con-Spirito kunswedstryd. Hulle verwerf uitstekende resultate: Madri van Niekerk: Miané Swanepoel: Daniël Mostert: EHS is ook…

Motor Rally – EHS-personeel uitgedaag op Rally

Motor Rally. Op Saterdag, 11 November, is die personeel en beheerliggaam bederf met ’n uitstappie na mnr Johan Strauss se Motor Rally baan. Die rede is om die personeel voor…

Beeld Skryfkompetisie – EHS-leerders presteer

Beeld Skryfkompetisie. Hoërskool Ermelo se leerders neem jaarliks deel aan die Beeld Skryfkompetisie. Die leerders het vanjaar weereens uitstekende uitslae behaal. Isabelle Moussier het nasionaal ’n vyfde plek in die…

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap – Errie nommer een

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het aan die Mpumalanga o.15 seuns tennis-kampioenskap deelgeneem op 4 en 5 November. Aan die einde van die toernooi is Henning gekroon…

Visuele kuns – EHS hou spog kuns-uitstalling

Visuele kuns. Die graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo hou elke jaar ’n kuns-uitstalling waar die leerders hul harde werk van hul visuele kuns deur die jaar vertoon. Temas wat hierdie…