Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde.
Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby en die spanne behaal die volgende gemengde welslae:
- Die o.14A span verloor 10-14
- Die o.14B wen 24-10
- die o.15A span speel gelykop 12 elk
- die o.15B span wen 17-14
- die o.16A span wen 36-13
- die derde span wen 29-22
- die tweede span verloor 20-34
- die eerste span wen met ’n telling van 13-10
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf