)
Affie Atletiek – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…

Skole Liga Rugby – Hoërskool Ermelo teen Rob Ferreira

Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde. Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby…