)

Gert Sibande prysuitdeling – Hoërskool Ermelo

Gert Sibande prysuitdeling. Tydens die Gert Sibande-prysuitdeling wat op Donderdag 25 Januarie plaasgevind het, het Hoërskool Ermelo weggestap met ’n hele paar toekennings:

  • EHS ontvang ’n toekenning vir drie jaar volgehoue prestasie (2021 se slaagsyfer was 99,1%, 2022 se slaagsyfer 100% en 2023 se slaagsyfer 99,3%).
  • Me Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar ontvang die toekenning vir die beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid in Gert Sibande streek.
  • Raees Tikly en Johan Strauss eindig in die top 30 van Gert Sibande se toppresteerders. Raees eindig in die top vyf en Johan elfde. Hulle het elk onder andere ’n skootrekenaar ontvang.

Beide hierdie leerders gaan medies studeer by verskillende instansies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal