Geteer en geveer. Dit gebeur nou nie aldag dat ’n plankie saam met haar ma geteer-en-geveer word by die Hoër Meisieskool Oranje nie.
Zani van der Merwe het dié voorreg gehad. Haar ma, mev. San-Mari, het in die laaste kwartaal van 2023 by Oranje begin skoolhou. Sy is ook die graad 11-departemenshoof.
Vrydag het Zani die eerste keer haar pampoenrok op hoërskool aangetrek en haar ma die eerste keer haar personeelbaadjie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








