Nuwe Personeel. Die 2024-skooljaar het afgeskop met ses nuwe personeellede wat by die Erries aangesluit het. Hulle is me Chloé Henstock, mnr Mitchelson Mkhwanazi, me Milne Olivier, me Talitha van Buren, me Cecelia Ferreira en me Rindina Pretorius. Laasgenoemde twee personeellede sluit by die administratiewe span aan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf