Errieraad 2023 bydrae. Dit is jaarliks vir die Errieraad ’n groot eer om, as deel van hul fondsinsamelings, fondse te in om iets by te dra tot die verbetering van die skool.
2023 Se Errieraad se projek is ’n pawiljoen tussen die A-rugbyveld en die ErrieUnie Astro-hokkieveld. Dit is van waar die toeskouers die wedstryde kan geniet.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf