)

Laerskole Dubbels Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo

Laerskole Dubbels Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo Tennis sluit die eerste kwartaal op ‘n hoë noot af. Vir die tweede agtereenvolgende jaar bied Hoërskool Ermelo sy jaarlikse Laerskole Dubbels Tennistoernooi aan. Agtien spelers het ingeskryf van so ver as Wakkerstroom en Volksrust.

Daar was genoeg tyd om ‘n rondomtalie tussen al die dubbelspare te speel. Spelers het hulself terdeë geniet en dit was ‘n feestelike geleentheid.

Na nege rondtes se rondomtalie-wedstryde het Janet en Inge Burgers as die wenners uitgetree. EHS wens die wenners geluk en bedank al die tennisspelers wat bygedra het tot ‘n wonderlike toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal