Errieraad 2025 – Hoërskool Ermelo
Errieraad 2025. Hoërskool Ermelo het hul Errieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
ATKV-Tienertoneel – Hoërskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…
Landbouklas Blesbokjag Bewerkingsprosesse – Hoërskool Ermelo
Landbouklas Blesbokjag en Bewerkingsprosesse. Die Hoërskool Ermelo se Landbouwetenskapklas het ‘n praktiese uitstappie onderneem na Mnr. Deon Muller se plaas waar hulle die kuns van blesbokjag en vleisverwerking eerstehands beleef…
SANESA Core League Mpumalanga – Hoërskool Ermelo
SANESA Core League Mpumalanga – Foto van links: Joané van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt Vier ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies vir…
Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo neem oor
Hoëveld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoërskole het mekaar die stryd aangesê: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Secunda,…
Grease The Musical- Hoërskool Ermelo
Grease The Musical – Hoërskool Ermelo het gedurende die week van 12 tot 17 Augustus in samewerking met Dalro die alombekende Grease The Musical opgevoer. Me Theunie Heinz was aan…
Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo
Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die Hoëveld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – Hoërskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-Euné van Niekerk (gr.10) was deel van die…
ASA Landloop – Hoërskool Ermelo
ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het uitstekend gevaar: Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari…
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne…
WOW Spelfees – Erries eindig in Top Vyf
WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys Die volgende leerders van Hoërskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geëindig tydens die WOW Spelfees. Kara…
Gert Sibande Top 100 – Hoërskool Ermelo
Gert Sibande Top 100. Foto van links: JF Möller, Katelyn Pogieter en Blessing Oduntan. Op Woensdag 14 Augustus is drie Graad 12 Erries uitgenooi na die Gert Sibande Distrik se…
SANSSU Skietspan – Hoërskool Ermelo
SANSSU Skietspan. Marla de Jager, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 29 Julie tot 10 Augustus ‘n toer met die SANSSU Skietspan (Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie) na Engeland meegemaak. Marla het, as…
Visuele Kuns en Ontwerp – Hoërskool Ermelo
Visuele Kuns en Ontwerp. Op 13 Augustus het Hoërskool Ermelo se kunsleerders deelgeneem aan die Mpumalanga kunskompetisie vir Visuele Kuns en Ontwerp. Die kompetisie word jaarliks deur die Departement van…
Nuwe personeel – Hoërskool Ermelo
Nuwe personeel. Hoërskool Ermelo verwelkom me Lee-Ann Botha en mnr Divan Liebenberg as deel van die EHS. Me Botha gaan Ekonomiese Bestuurswetenskappe en Lewensoriëntering aanbied en mnr Liebenberg gee Sosiale…
SAWMGA Ruiters – Hoërskool Ermelo
SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer medaljes by Noordvaal A-Hokkietoernooi. Twee Erriespanne, die o/14A en o/16A dogtershokkiespanne eindig onder die TOP 3 by die Noordvaal A-hokkietoernooi. Hierdie twee…
Akademiese Top Tien – Hoërskool Ermelo
Akademiese Top Tien – Foto: Graad 12 leerders Hoërskool Ermelo het hul Top Tien akademiese presteerders per Graad aangekondig na aanleiding van die tweede kwartaal se eksamen. Graad 12 (vanaf…
Msukaligwa skaaktoernooi – Hoërskool Ermelo
Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by Hoërskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom. Die uitslae: Albei skole se…
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die Hoërskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal…
Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo
Skiet MPU Finaal – Hoërskool Ermelo se skuts het op Vrydag 19 Julie deelgeneem aan die streeksfinaal. Hulle het uitstekend gevaar. Die ses skuts wat deelgeneem het is Marla de…
Mpumalanga Hokkiewenners – Hoërskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners. Hoërskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanne het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se…
SA-kleure in Ringbal – Hoërskool Ermelo
SA-kleure in Ringbal. Hoërskool Ermelo leerder, Mariné van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…
SA Gholf Kampioen – Hoërskool Ermelo
Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, Hoërskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA Hoërskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By dié geleentheid word Bea…
Junior Protea Saddleseat-span – Hoërskool Ermelo
Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lötz, leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober.…
Boerperd Skou – Hoërskool Ermelo
Nasionale Boerperd Skou. Hoërskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik…
SA-skole skietspan – Hoërskool Ermelo
SA-skole skietspan. Hoërskool Ermelo leerder, Marla de Jager, is gekies as deel van die SA-skole skietspan se SANSSU-span om vanaf 29 Julie tot 10 Augustus na Engeland te toer. Die…
Departementshoofde – Hoërskool Ermelo
Departementshoofde. Twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar is aangestel as die nuwe Departementshoofde van die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
Mini-tennis – Hoërskool Ermelo
Mini-tennis. Hoërskool Ermelo bied vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Mini-Tennis Dubbelstoernooi vir die jongspan aan. 28 Spelers het ingeskryf en as dubbelspare in twee groepe meegeding. Na die rondomtalie-wedstryde…
EG Jansen All Ages – Hoërskool Ermelo Netbal
EG Jansen All Ages. Twee netbalspelers van Hoërskool Ermelo, Liani Butter en Abigail Homan asook me U-Vandé Nortje was gedurende die vakansie by EG Jansen se All Ages PMU-netbaltoernooi betrokke.…
Landsdiens Provinsiale Kamp – Hoërskool Ermelo
Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the…
MPU Netbal Uitspele – Hoërskool Ermelo
MPU Netbal Uitspele – Hoërskool Ermelo se netbalspanne het hulle seisoen afgesluit met goeie MPU Netbal uitspele. Die Mpumalanga-uitspele vir die netbal het op Vrydag en Saterdag, 7 en 8…
MPU Hokkie – Hoërskool Ermelo presteer
MPU Hokkie – Hoërskool Ermelo se hokkiespanne het uitstekend presteer tydens die MPU Hokkie kwart- en semifinale. Erries se A-hokkiespanne het op Saterdag, 8 Junie, hulle Mpumalanga kwart- en semifinale…
MPU Sport Toernooie – Hoërskool Ermelo presteer
MPU Sport Toernooie. Op Saterdag, 1 Junie, het die A-rugbyspanne van EHS by die MPU Sport Toernooie die Mpumalanga semifinaal gespeel te Hoërskool Rob Ferreira. Vir die B-spanne was dit…
Redenaars Nasionaal – Hoërskool Ermelo
Vyf van EHS se leerders het Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Interskole Redenaarsliga deelgeneem en as volg presteer: Carel Hancke: 96% Kara McKenzie: 94% Karli van…
Dogtershokkie liga – Hoërskool Ermelo wenners
Dogtershokkie liga. Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer: o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga…
SA Kleure in Karate – Hoërskool Ermelo
SA Kleure in Karate. Divan Botes, leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs ’n silwer medalje verwerf het vir sy Kata by die Suid-Afikaanse Karate Kampioenskap. Hy verwerf hiermee SA-kleure in Karate…
EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo
EHS-Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie het Woensdag,15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Albei EHS seunshokkie spanne het die stryd teen Hoërskool Secunda verloor. EHS se o.16 span het…
ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo leerder na finaal
ATKV Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo is besonder trots op An-Euné van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie. Dit is ’n merkwaardige prestasie. Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders…
Mnr & Mej Errie – Hoërskool Ermelo
Mnr & Mej Errie. Hoërskool Ermelo se Mnr en Mej Errie 2024 was ’n spoggeleentheid wat die gehoor weggevoer het na “Harlem nights”. Dit was ’n skouspelagtige aand met hope…
Netbalspan – Erries behaal oorwinning
Netbalspan – Hoërskool Ermelo se netbalspan het op Dinsdag, 7 Mei te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Erries het uitstekend presteer. Die uitslae van die Netbalspanne was as…
Wintersport – Hoërskool Ermelo teen Hoërskool Ferrum
Wintersport. Op Saterdag, 4 Maart, het Erries deelgeneem aan die Wintersport teen Hoërskool Ferrum. Die Wintersport spanne wat deelgeneem het, was die dogtershokkie, netbal en rugby. Al die dogtershokkie wedstryde…
Prysskiet – Errie-skuts presteer nog ‘n keer
Prysskiet – Tien van Erries se skuts het deelgeneem aan ‘n prysskiet kompetisie. Dit is gehou op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Mei in Morgenzon. Die volgende skuts wat…
“Die Kaplyn” – Hoërskool Ermelo
“Die Kaplyn.” ‘n Handjievol van Hoërskool Ermelo se junior toneelspelers het op Sondag, 5 Mei, die AfriForum Teater te Pretoria besoek. Die besoek was vir diebywoning van die welbekende produksie…
MPU Rugbyspanne – Hoërskool Ermelo
MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne: Die finale spanne word middel Junie aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Poort Publikasie – Hoërskool Ermelo pryk weer
Poort Publikasie. Hoërskool Ermelo skryf jaarliks uitstaande opstelle in vir die Poort Skryfkompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. EHS kan met…
Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die Hoërskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Mpumalanga netbal – Hoërskool Ermelo spelers deel van spanne
Mpumalanga netbal. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-Vandé Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir…
ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los
ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…
SACD hockey team – EHS coach included in team
SACD hockey team. Ermelo High School is extremely proud of miss Chloé Henstock. She has been selected as a member of the South African Country Districts Hockey Mpumalanga Highveld open…
















































