Visuele Kuns en Ontwerp. Op 13 Augustus het Hoërskool Ermelo se kunsleerders deelgeneem aan die Mpumalanga kunskompetisie vir Visuele Kuns en Ontwerp. Die kompetisie word jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods en ’n Departementele prysuitdeling word te Mbombela gehou. Dan word leerders en onderwysers vereer vir hulle harde werk.
The theme learners had to interpret was ‘Indigenous Flora’. Learners also had to portray the theme in a creative and artistic manner. The competition was judged and marked by local artists and of the department.
Die Erries is dankbaar om vir die derde jaar agtereenvolgens top-presteerders van die geleentheid te wees. Hoërskool Ermelo het tien van die Top 10 plekke wat gedeel word hehaal.
Die volgende leerders (in geen spesifieke volgorde) het ’n sertifikaat vir hulle deelname en Top 10 plek verkry:
- Sananhlanhla Thabethe (Graad 12)
- Beyoncé Machidza (Graad 12)
- Juliet Boshoff (Graad 12)
- Akhona Nyadzani (Graad 12)
- Phelele Mhlanga (Graad 12)
- Celine Hamman (Graad 12)
- Dineo Nkoana (Graad 12)
- Rosemerie Janse van Rensburg (Graad 11)
- Andri Nagel (Graad 11)
- Marné de Jager (Grad 11)
- Die derde plek algeheel word gedeel deur Marné de Jager (Graad 11) en Dineo Nkoana (Graad 12)
- Juliet Boshoff (Graad 12) het ’n tweede plek behaal.
- Die eerste plek (algeheel) word toegeken aan Beyoncé Machidza (Graad 12)
The artworks of all learners can also be viewed at the Mbombela Art Gallery until Friday, 16 August. It will then be moved to the Mbombela Show. There the artworks can also be viewed by the public and learners will also attend a prize giving ceremony sponsored by the Mpumalanga show.

Meer skolenuus/ More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
Photo supplied
Become a Sponsor








