)

Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele

Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die HoĆ«rskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal se eerste uitspeelronde.

  • Die o.14A-span wen met 19-12 teen Tom Naude.
  • Die o.15A-span se wedstryd is afegstel, dus gaan EHS se o.15A-span outomaties deur na die kwartfinaal.
  • Die o.16A Errie rugby verloor met een punt teen Ben Viljoen (18-19)
  • HoĆ«rskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan wen teen HoĆ«rskool Brandwag met 31-27.

Die o.14A-, o.15A- en eerstespan speel komende Saterdag in die Noordvaal Beker se kwartfinaal.

Errie rugby - Neem voortou by Noordvaal-uitspele

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

hhttps://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal