Mpumalanga Hokkiewenners. Hoërskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanne het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners.
EHS se o.16A-span kom ook te staan teen Hoërskool Middelburg en verloor die stryd met 1-4. Hierdie span is die Mpumalanga-naaswenners.
Op Saterdag, 13 Julie, het EHS se o.14A- en o.16A dogters-hokkiespanne aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A span wen 2-0 teen Hoërskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga-wenners.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








