)

Wintersport – Hoërskool Ermelo teen Hoërskool Ferrum

Wintersport. Op Saterdag, 4 Maart, het Erries deelgeneem aan die Wintersport teen Hoërskool Ferrum. Die Wintersport spanne wat deelgeneem het, was die dogtershokkie, netbal en rugby.

Al die dogtershokkie wedstryde was vriendskaplike wedstryde. Hoërskool Ermelo se dogtershokkie wen al hul wedstryde soos volg:

  • o.14A-span wen 1-0
  • o.15A-span wen 2-1
  • o.16A-span wen met ’n besondere 15-0
  • Tweede span wen 5-0 en
  • Hoërskool Ermelo Eerste span dogtershokkie wen met een doel teenoor nul.

Op die netbalbane het die Erries gemengde welslae ervaar in hul vriendskaplike wedstryde. Die uitslae was as volg:

  • o.14A wen 16-8
  • o.14B verloor 4-20
  • o.15A verloor 5-19
  • o.15B wen 9-8
  • o.16A wen 20-7
  • Tweede span wen 13-11 en
  • Hoërskool Ermelo Eerste span verloor 30-31.

Die rugby se wedstryde was ligawedstryde en die Erries se uitslae was as volg:

  • o.14A’s wen 40-7
  • o.14B’s verloor 12-29 (teen Hoërskool Piet Retief)
  • o.15A-span wen met 49 teenoor 26
  • o.15B’s verloor 19-22
  • o.16A-span wen met ’n uitsonderlike 73-21
  • Tweede span wen 15-6 en
  • Hoërskool Ermelo se Eerste span verloor 41-47.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal