Dogtershokkie liga. Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer:
- o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga
- o.15A-span speel gelykop met een doel elk
- o.16A-span wen 6-0 en eindig as wenners van die liga
- Tweede span wen 10-0 en eindig as wenners van die liga
- Hoërskool Ermelo Eerste span dogtershokkie wen 9-0 en eindig as wenners van die liga
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









