Beeld-skryfkompetisie – Hoërskool Ermelo
Beeld-skryfkompetisie. Verskeie EHS-leerders het besonder goed presteer tydens 2024 se Beeld-skryfkompetisie. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf
Dogtershokkie liga – Hoërskool Ermelo wenners
Dogtershokkie liga. Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer: o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga…









