)
Dogtershokkie liga – Hoërskool Ermelo wenners

Dogtershokkie liga. Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer:  o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga…