Vyf van EHS se leerders het Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Interskole Redenaarsliga deelgeneem en as volg presteer:
Carel Hancke: 96%
Kara McKenzie: 94%
Karli van Schalkwyk: 92%
Mariska van Biljon: 90%
Madri van Niekerk: 90%
Carel Hancke en Kara McKenzie het deurgedring na die nasionale finaal wat op Saterdag, 21 September, by die Universiteit van die Witwatersrand se Regskool plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://erries.co.za









