Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by Hoërskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom.
Die uitslae:
- o.15 Gemengde span: EHS 1,5 – Ligbron 4,5
- o.17 Gemengde span: EHS 1 – Ligbron 5
- B-Liga gemengde span: EHS 2 – Ligbron 4
Albei skole se spanne gaan nou deur na die Gert Sibande Skaaktoernooi wat in Bethal plaasvind op 29 Julie.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor