Mpumalanga Landloopkampioenskap. Erries se landloopatlete neem die afgelope landloopseisoen weekliks deel aan klub-kampioenskap. Die atlete moet aan minstens vier van hierdie byeenkomste deelneem om te kwalifiseer vir die Mpumalanga-kampioenskap. Mpumalanga Landloopkampioenskap het op 19 Augustus te Middelburg plaasgevind.
Die volgende atlete van Hoƫrskool Ermelo het gekwalifiseer vir die kampioenskap:
- Bongmusa Vilakazi
- Esmari Klopper
- Aletha Klopper
- Mnqobi Mabuza
Hierdie atlete het ook, as deel van die Mpumalangaspan, aan die Interprovinsiale kampioenskap deelgeneem op 22 Julie. Die Mpumalangaspan het tweede geƫindig by hierdie kampioenskap.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf