)

Con Spirito Debatskompetisie – Erries toon hul staal

Con Spirito Debatskompetisie. Vier van Hoërskool Ermelo se debatspanne het op Saterdag, 5 Augustus, aan die provinsiale uitdunne van die Con Spirito Debatskompetisie te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Een juniorspan en drie seniorspanne van EHS het aan die kompetisie deelgeneem

Die Erries het hul man gestaan en puik presteer. Een juniorspan, An-Euné van Niekerk en Karli van Schalkwyk, asook een seniorspan, Johan Strauss en Isabella Burgers, dring deur na die semifinaal wat op 27 en 28 September by die Voortrekkermonument in Pretoria plaasvind.

Foto: Au-Euné van Niekerk en Karli van Schalkwyk

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal