)

HSDA Rugby – Die jong Arende het suksesvolle seisoen beleef

HSDA Rugby. Die Jong Arende het suksesvol gesweef deur die 2023 rugby seisoen. Hoërskool De Aar se 0.15 A- rugbyspan het nuwe hoogtes bereik in die 2023 rugby seisoen. Die span het HSDA Rugby by verskeie toernooie met eer verteenwoordig.

In Maart vanjaar is hierdie span gekroon as die eerste 0.15 – “Grow”-rugby toernooi wenners. Daarna het hulle ook die Griekwaland-Wes mediumskole-beker teen Hartswater gewen.

Hierdie sege dring die 0.15’s deur tot die Kovsie-liga semifinale teen St. Andrews van Bloemfontein. Hier wys die HSDA rugby span weer hul staal en wen 29-12.

Hul harde werk word verder beloon in die Kovsie-finale teen Suid-Vrystaat se  landbou-reus, Bultfontein. Ook hier bewys hulle hul besonderse talente en konsentrasie. Met ʼn telling van 14 – 7 word hulle as die beste 0.15-rugbyspan op die mediumskole vlak, in die sentrale Kovsie liga (Griekwas, Vrystaat en Griffons) aangewys!

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal