)
HSDA Rugby – Die jong Arende het suksesvolle seisoen beleef

HSDA Rugby. Die Jong Arende het suksesvol gesweef deur die 2023 rugby seisoen. Hoërskool De Aar se 0.15 A- rugbyspan het nuwe hoogtes bereik in die 2023 rugby seisoen. Die…