)
Rugby 7’s – Landboudal Boere se 7’s presteer in Upington

Rugby 7’s. Baie geluk aan die 7’s Rugbyspanne van Hoër Landbouskool Landboudal van Jacobsdal. Hierdie spanne het in Upington teen verkeie spanne gespeel. Die spanne van Landboudal het baie goed…

Junior Gholftoernooi – André Theron van Hoërskool De Aar eindig eerste

Junior Gholftoernooi. André Theron, Graad elf leerder van Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap, het die afgelope naweek sy eerste Junior Golftoernooi op Lime Acres gewen. Met tellings  van 75,…

Noord-Kaap Saalperd Streekskou – Narike Hoft Hoërskool Upington

Noord- Kaap Saalperd Streekskou. Narike Hoft van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Upington Noord-Kaap Saalperd Streekskou op 24 en 25 September. In die Noord-Kaap Saalperd Ruiterkuns driegang proewe, op…

Gholf – Jano Malan van Hoërskool Upington ‘n kampioen

Gholf. Jano Malan van Hoërskool Upington het reeds gekwalifiseer vir Noord-Kaap onder-19 interprovinsiale gholf span. Dié span gaan Desember in Kimberley deelneem teen al die ander provinsies van die land.…

Junior hokkiespelers op Astro – Uppies woon hokkiekliniek by

Junior hokkiespelers op Astro: Daar was groot vrolikheid op die Astro van Uppies. Die Juniors van sommige skole het ‘n hokkiekliniek by Uppies bygewoon, en die talent was volop.  Meer as…

Guiness World Record – Oud-Uppie behaal rekord op fietsrollers

Guiness World Record. Neels de Waal is ‘n oud-Uppie. Hy het in 2005 by Uppies matrikuleer. Neels kan nou ‘n Guiness World Record agter sy naam skryf.  Dit gaan oor…

Uppies presteer in Tennis – presteer by Rising Stars Tennistoernooi

Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem.  Die seuns het…

Hoërskool Upington Netbal-afrigter “Senior Sports Coach”

Upington Netbal Christine Esterhuizen. Mev Christine Esterhuizen van Hoërskool Upington dien al vir die afgelope 4 jaar op die Noord-Kaap Skole-netbal se bestuur. Sy is “High School Convenor”. In 2021…

Hoërskool Upington Rugby Springbok – Jasper Wiese

Foto: Jasper Wiese tydens die eerste wedstryd teen Argentinië Hoërskool Upington Rugby se Jasper Wiese, die B&I Leeutemmer, het onlangs Uppies se 4de Springbok geword. Jasper is in Upington gebore…

Uppies presteer in Western Mounted Games

Foto vlnr: Jana Fourie en Kristi Willemse by die Western Mounted Games in Kathu Schools That Rock berig oor Uppies perdry Jana Fourie en Kristi Willemse van Uppies het aan…

Uppies mateloos trots op hul 4de Springbok Rugbyspeler

Foto: Jasper Wiese Schools That Rock berig oor Springbok, Jasper Wiese Oud-Uppie Jasper Wiese (2013) het Vrydag 2 Julie sy debuut vir die Springboke van die bank af teen Georgië…

Kalahari High School Cricket

Kalahari High School feel privileged to be able to look back at a few months of competitive cricket. During the months of March, April and May the Kalahari cricket boys…

HNK learners excel in HP Ciruit Competition

Congratulations to Northern Cape High School’s Marieke and Sulize that participated in Cape Town in the HP Ciruit Competition. Marieke Silver for Free Dancing Sulize SIlver for Rope Routine Well…

Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer

Tien leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley het onlangs gegradeer. Die volgende prestasies is behaal: Neil Pietersen 2nd Kyu bruin belt, Nico Oosthuizen 2nd Kyu bruin belt, Aiden Visagie 3rd…

Northern Cape High School learner excels in swimming

Alisha Stanfley from NCH in Kimberley, participated at the SA Level 2 Regional Age Group Champs 2021 that was hosted in Kimberley from 26-28 March. The Northern Cape, Free State,…

Hoërskool Noord-Kaap bied Netbalkliniek aan

Hoërskool Noord-Kaap het ‘n Netbalkliniek met een van die wêreld te beste netbalspelers, Karla Pretorius, aangebied. Hierdie groot geleentheid was ‘n voorreg vir die leerders en waardevolle tegnieke is aangeleer.…

Hoërskool Upington se swemmers presteer

Foto: Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Louw Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Murray van Uppies het die afgelope naweek van 18 tot 21 Februarie deelgeneem aan die SA…

Hoërskool Upington leerders presteer in gholf

Foto bo lings: Noord Kaap Gholf se president, Francois Mulder, oorhandig ‘n prys aan Jano. Foto regs: Jano en Francois Jano Malan en PA Karsten van Hoërskool Upington, het gedurende…

Hoërskool De Aar leerder blink uit by Gholf Toernooi

André Theron, leerder van Hoërskool De Aar het van 3 tot 4 Oktober aan die eerste Gholf Toernooi vir die 2020/21 seisoen deelgeneem. Die toernooi was gespeel op Lime Acres…

Hoërskool Upington gholfers presteer

Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan  Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi…

Hoërskool Upington afrigters verwerf “vlak 2” afrigtings-gradering

Foto: vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen Uppies se netbal kook! Twee van Uppies se netbal afrigters, Mev Lorraine Kotze en Mev Christine Esterhuizen, het hul “Level 2” gradering in…

Hoërskool Upington Tennisspeler kook!

Janneke Engels, ʼn Gr.10 leerder van Uppies het vanaf 12-13 September deelgeneem aan die Cavalier Mini Tennistoernooi in die Strand. Janneke oefen baie hard en is pligsgetrou teenoor haar tennis. …

Hoërskool Upington: Oud-Uppie reik na die sterre

Truineveve Beatrice Gunda with Karen Zoid On Sunday, 24 May, Truineveve was nominated to participate in a national worship competition via Zoom. She’s currently working with an international worship artist…

Kathu High School: message from Nadia Greeff (Chairman, SRCL)

As a matric learner of the class of 2020, leader of the RCL and a participant of multiple sport codes at Kathu High school, my heart is bleeding today. I…

Hoërskool Upington leerders presteer in Poort skryfkompetisie

Kaylené Carr en JD Carr Verskeie leerders van Hoërskool Upington het hierdie jaar aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-kompetisie deelgeneem. Die POORT-skryfkompetisie vind al vanaf 1971…

Welkom by Hoërskool Upington

Mnr Riaan Kotze, Shoolhoof van Hoërskool Upington

Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate

Aiden Visagie, Darius Johnson  en CJ Jacoby Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi…

NJ Heyns Hoërskool ondersteun Schools That Rock en SANBS Bloedskenk Aksie

NJ Heyns Hoërskool van Kimberley Daag ander skole uit om deel te neem aan Schools That Rock en SANBS se bloedskenk-aksie. Baie dankie, Mnr Johan Steyn, van NJ Heyns vir…

Schools That Rock gesels met Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari,Kuruman

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Ninke-Marie Potgieter, Hoofdogter van Hoërskool Kalahari, Kuruman. Vraag:  Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Persoonlik dink…

Schools That Rock gesels met Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes in die Noord-Kaap. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit het…

Schools That Rock gesels met Johané van Aswegen, Hoofdogter van Hoërskool Adamantia

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Johané van Aswegen Hoërskool Adamantia, Kimberley, gevra. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het…

Schools That Rock gesels met Tiaan Erasmus, Hoofseun van Hoërskool Adamantia

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Tiaan Erasmus van Hoërskool Adamantia, Kimberley gevra.  Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit is…

Hoërskool Adamantia: Oppie Tong af redenaars

Op Saterdag, 18 April, het 6 van Hoërskool Adamantia van Kimberley se leerders aan die Oppie Tong Af Redenaars Kompetisie deelgeneem. Dit was ook ‘n eerste keer ooit dat hierdie…

Hoërskool Adamantia: Voortrekkers

Tiaan Erasmus, hoofseun van Hoërskool Adamantia in Kimberley, is al 13 jaar deel van die Voortrekkers. Hy het gister sy Voortrekker Presidentsverkenner-eksamen afgelê. Dit was ook die eerste jaar wat…

Hoërskool Nord-Kaap presteer by SA virtuele redenaarskompetisie

HNK, Kimberley, se redenaars het vandag geskiedenis gemaak toe hulle aan die heel eerste Suid-Afrikaanse virtuele redenaarskompetisie ooit deelgeneem het. Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue…

Hoërskool Upington lewer wenners op: Cobus Wiese – Rugby

Schools That Rock publiseer tans kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Upington, is bekend daarvoor dat van hul oud-leerders, na skool, hul merk…

Hoërskool Upington – Met tegnologie word die Korona-virus vasgevat

‘n Paar jaar gelede het Hoërskool Upington tablette i.p.v. handboeke geïmplimenteer en mense was in twee verdeeld daaroor. Party mense het gesê dat dit ‘n onnodige finansiële uitgawe is, maar…

Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!

Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms…

Hoërskool Upington by Western Mounted Games

Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs). Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en…

Hoërskool Upington Rugby

1ste Rugbyspan op pad na Kimberley Die afgelope naweek het Uppies aan Diamantveld se Sportdag deelgeneem. Al die spanne van Hoërskool Upington het teen Hoërskool Klerksdorp meegeding. Dit was ‘n…

Hoërskool Upington Netbal by Diamantveld Sportdag

Agter vlnr: Cameron Gilbert, Yonta de Koker, Shawilldre Matthys, Peruschka Bezuidenhout, Monique Matthys Voor vlnr: Elizna Scheepers, Juanique Visagie, Chantelle Strauss (Foto’s verskaf) Uppies-netbal het die naweek op Diamantveld se…

Uppies hokkie by Diamantveld sportdag

014A dogters Agter vlnr: Stacey Beukes, Melissa Ross, Courtney Koopman, Vera-Lee Mulder, Gabi de Gois, Kari Louw, Kyla Smit, Marcel Lombard, Angel-Lee Mosenthal en Cameron Isaacs. Voor vlnr: Kayla du Plessis, Juffrou L.…

Hoërskool Upington Krieket domineer skole krieket in Upington

Foto links:  1ste Span en regs: onder 15 finaal. Die 2019/ 2020 seisoen was weereens vir krieket in Upington ’n groot seisoen en het van die beste krieket opgelewer. Tydens…

UPPIES WEN DUINEVELD IN 0/15 KRIEKET FINAAL!

Agter vlnr: Jaco Fourie, Mnr. SD Botes (afrigter), Jano Malan, Johan Maritz, Sylvester Hoffman, Caydon Daniels, Jaden Williams en Mnr. Franco Swart (afrigter). Voor vlnr: Roelof Slabbert, Ruwin Isaks, Wian…

Uppies se Tweekamp atlete presteer

Die GW Teekamp Kampioenskappe het in Kimberley plaasgevind op 8 Februarie. Johan Louw, 0/15 seuns, het n algehele 2de plek behaal en Murray Louw, 0/17 seuns, het n algehele 1ste…

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag…