)

Hoërskool Upington afrigters verwerf “vlak 2” afrigtings-gradering

Foto: vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen

Uppies se netbal kook! Twee van Uppies se netbal afrigters, Mev Lorraine Kotze en Mev Christine Esterhuizen, het hul “Level 2” gradering in afrigting behaal.

Slegs 5 afrigters in die Noord-Kaap het tans hierdie gradering. Beide hierdie afrigters was die afgelope jare ook betrokke by verskeie provinsiale spanne as afrigters, waar hulle baie goeie resultate gelewer het.

In 2017 het Mev Esterhuizen by die Nasionale toernooi ‘n silwer medalje verwerf met haar span.

Baie geluk aan mevv Kotze en Esterhuizen. Uppies is trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal