)

Hoërskool Upington Rugby

1ste Rugbyspan op pad na Kimberley

Die afgelope naweek het Uppies aan Diamantveld se Sportdag deelgeneem. Al die spanne van Hoërskool Upington het teen Hoërskool Klerksdorp meegeding. Dit was ‘n harde naweek op die speelveld vir al die rugbyspanne, maar het die spelers hul goed van hul taak gekwyt om aan te hou speel tot die eindfluitjie geblaas het. Uppies se 1ste rugbyspan het ongelooflik vertoon met aanskoulike hardloop rugby wat die skare se oë op hul gevestig het, al was hul nie eens almal Uppies nie. Die 1ste span het oorwin met ‘n telling van 57 – 19.

(Foto’s verskaf)

Theuns Kotzé (afrigter) saam no.10 Geo Engelbrecht na die wedstryd

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal