)

Hoërskool Upington leerders presteer in gholf

Foto bo lings: Noord Kaap Gholf se president, Francois Mulder, oorhandig ‘n prys aan Jano. Foto regs: Jano en Francois

Jano Malan en PA Karsten van Hoërskool Upington, het gedurende die naweek aan die Karoo-ope in Upington deelgeneem. Die Karoo-0pe is een van die Noord-Kaap se meriete toernooie. 77 Van die Noord-Kaap se beste spelers het deelgeneem aan die toernooi. Jano het algeheel 2de geëindig en was die beste junior speler van die toernooi.

PA Karsten het 41ste geëindig en is aangewys as die 3de beste junior.

Baie geluk, julle twee en sterkte met jul gholf loopbaan.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal