014A dogters
Agter vlnr: Stacey Beukes, Melissa Ross, Courtney Koopman, Vera-Lee Mulder, Gabi de Gois, Kari Louw, Kyla Smit, Marcel Lombard, Angel-Lee Mosenthal en Cameron Isaacs.
Voor vlnr: Kayla du Plessis, Juffrou L. Symington en Phoenix Kruger.
(Foto’s verskaf)
Die hokkiespanne van Hoërskool Upington het die afgelope naweek by die Diamantveld Sportdag teen verskeie spanne deelgeneem. Al die wedstryde is in goeie gees gespeel en al die hokkiespanne het dit ten volle geniet.
Uppies se hokkiespanne het baie goed presteer en die uitslae is as volg:
Seuns:
Uppies 018A wen HTS Kimberley 018A: 5 – 1
Uppies 018A wen Boys High 018A: 1 – 0
Uppies 018B verloor teen Diamantveld 016A: 0 – 2
Dogters:
Uppies 018A wen Girls High 018A: 4 – 0
Uppies 018A gelykop teen Diamantveld 018A: 0 – 0
Uppies 018B wen Jim Fouche 018C: 4 – 0
Uppies 016A verloor teen Diamantveld 016A: 0 – 2
Uppies 016A verloor teen Klerksdorp 015A: 0 – 2
Uppies 014A wen Diamantveld 014A: 1 – 0
Uppies 014A wen Klerksdorp 014B: 3 – 0
Baie dankie aan Hoërskool Diamantveld vir al die reëlings. Dit was puik!

Agter vlnr: Jolize Swanepoel, Narike Hoft, Inge Smith, Gabbi Nel, Marize Bruwer, Nelmare Lubbe, Ela Arnon, Caitlyn Wyngaard en Zoe Blunden.
Voor vlnr: Jade Swanepoel, Juf C. Erasmus, Caitlyn Koert, Yulin Steenkamp, Lize van Niekerk, Chaneyka Kulsen en Karla de Beer.

Agter van links na regs: Francois Jeppe, Janko Bothma, Gabriel Coetzee, Rique Slabbert, Johan Maritz, Paulo de Gois, Wian Kriek, S. Jones (Hulpafrigter), Travino Timotheus, Jaco Fourie, Jano Malan, Joshua Hendricks, Mnr. SD Botes en Theuns Theunissen.
Voor: Angelo Ferrus en Wilhelm van Staden.
Become a Sponsor









