• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Tuesday, January 19, 2021
18 °c
Cape Town
19 ° Tue
19 ° Wed
20 ° Thu
17 ° Fri
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Northern Cape

Hoërskool Upington Krieket domineer skole krieket in Upington

schoolsthatrock by schoolsthatrock
June 19, 2020
in Northern Cape, Northern Cape Schools, Northern Cape Sports
0
0
SHARES
8
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Foto links:  1ste Span en regs: onder 15 finaal.

Die 2019/ 2020 seisoen was weereens vir krieket in Upington ’n groot seisoen en het van die beste krieket opgelewer. Tydens die uitspele het die 1ste span nie een van hulle wedstryde verloor nie.

READ ALSO

Gedagte vir die week/ Thought for the week

Two-week delay in reopening of schools

Op 20 Februarie het Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld teen mekaar te staan gekom om te kompeteer vir die O.19 skoleliga in die ZFM distrik.

ADVERTISEMENT

Uppies kolf eerste en teken ‘n totaal van 135 lopies aan met Geo Engelbrecht met 20, Jaydon Fortuin 19 en Brend Mulder met 38 lopies elk.

Die totaal het aanvanklik min gelyk om te verdedig, veral met ‘n lang kolflys van Duineveld, maar Uppies se boulers het hulle goed van die taak gekwyt. Uppies se boulers het besonder goed geboul. Die volgende boulers het gemaai onder die kolwers. Ricky Slabbert 2 – 20, Ferdie Richetr 2 – 9, Jaydon Fortuin 3 – 9 en Sheldon Cloete 2 – 6. Brend Mulder en Geo Engelbrecht lewer baie goeie vertonings en met slegs 19 lopies in 5 boulbeurte wat hulle afstaan as 1ste boulers word Duineveld uitgehaal vir 84 lopies.

Die O.15 span het ook die seisoen nie een van hulle westryde verloor nie en het op 3 Maart teen Hoërskool Duineveld in die skoleliga finaal gespeel.

Hoërskool Upington wen die loot en stuur Duineveld in om te gaan kolf. Met ‘n baie goeie boul-aanval en stadige kolfwerk van Duineveld haal Uppies hulle uit vir slegs 61 lopies in die 20ste boulbeurt.

PA Karsten neem 4 paaltjies en staan slegs 12 lopies af in sy toegelate 5 boulbeurte. Ruwin Isaacs en Sylvester Hoffman neem elk 2 paaltjies. Jano Malan boul uitstekend en Duineveld se kolwers kon hom net nie wegkry nie. Hy staan slegs 9 lopies af in 5 boulbeurte.

Uppies se kolfwerk was net te goed vir enige boulaanval wat Duineveld kan loots en het die bal met doelgerigtheid gemoker. Jano Malan en Hercules Hudson was die enigste spelers wat moes gaan kolf om die klein totaal te verdedig. Hercules staar 29 balle in die gesig en slaan 45 lopies waarvan 4 balle viere was en 2 balle sesse. Jano doen sy werk uitstekend om vir Hercules voor die penne te kry en hardloop hard tussen die paaltjies nadat hy baie goeie houe gespeel het. Uppies wen die wedstryd met 10 paaltjies.

Dit is die 5de agtereenvolgende jaar dat Uppies se O.15 span die liga wen.

As enige toekomstige speler ooit gewonder het waarheen om te gaan om goeie krieket te speel, is die antwood baie maklik as daar na die uitslae gekyk word.

Dankie aan alle ouers en borge wat ons skool se krieket so goed ondersteun en dankie aan die afrigters vir al die ure wat ingesit word om elke speler tot sy beste potensiaal te laat vorder.

Uppies Krieket BO!!

 

 

Tags: CricketHoërskool UpingtonSchoolsSports

Related Posts

Gedagte vir die week/ Thought for the week
Eastern Cape

Gedagte vir die week/ Thought for the week

January 18, 2021
Two-week delay in reopening of schools
Eastern Cape

Two-week delay in reopening of schools

January 15, 2021
Gedagte vir die Week / Thought for the Week
Cape Town

Gedagte vir die Week / Thought for the Week

January 11, 2021
Tought for the Week/Gedagte vir die Week
Cape Town

Tought for the Week/Gedagte vir die Week

January 4, 2021
Happy New Year 2021
Cape Town

Happy New Year 2021

January 1, 2021
Thought for the Week/Gedagte vir die Week
Cape Town

Thought for the Week/Gedagte vir die Week

December 30, 2020
Next Post

Hoërskool Oudtshoorn Baadjieseremonie

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • CVO Gromar Skool verwelkom nuwe Graad 8’s
  • Hoërskool Bothaville verwelkom nuwe personeel

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.