Junior Gholftoernooi. André Theron, Graad elf leerder van Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap, het die afgelope naweek sy eerste Junior Golftoernooi op Lime Acres gewen. Met tellings van 75, 71, en 77 het hy eerste geëindig. André het ook die 0.17 afdeling en beste netto telling (209) afdeling vir die toernooi gewen.
HSDA is baie trots op jou, André.
Lees meer oor HSDA: