Spelfees. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se leerders het baie goed presteer tydens Hoërskool Sentraal se Spelfees. Johann Volschenk ‘n graad 10 leerder het ‘n 1ste plek in die senior afdeling behaal. Melissa Beling, ‘n graad 8 leerder van Fichies, behaal ‘n 3de plek in die junior afdeling behaal.
Baie geluk!
Fichies is baie trots op julle!!
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: