Krieket Fichies. Hoërskool Fichardtpark se o/19A-krieketspan het gister teen Hoërskool Sentraal se o/19A-krieketspan gespeel. Fichies het met 66 lopies gewen.
Hoërskool Fichardtpark het eerste gekolf en 139 lopies aangeteken. Fichies se top-kolwer was Ulrich Campher wat 49 lopies aangeteken het.
Hoërskool Sentraal word vir 76 lopies uitgehaal en moes die knie buig teen Fichies se allemintige boulers.
Divante Claasens het in 4 boulbeurte, 16 lopies afgestaan en 3 paaltjies geneem.
Wel gedaan seuns!
Julle maak ons trots!
#fichietrots #fichieskrieket
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: