)

You are sponsoring

Krieket Fichies - seëvier oor Hoërskool Sentraal

Krieket Fichies. Hoërskool Fichardtpark se o/19A-krieketspan het gister teen Hoërskool Sentraal se o/19A-krieketspan gespeel. Fichies het met 66 lopies gewen. Hoërskool Fichardtpark het eerste gekolf en 139 lopies aangeteken. Fichies…