Senior Raad 2022. Hoërskool De Aar het hul Senior Raad van elf leerders bekend gemaak. Die Hoofseun is Ethan Afrika, die Hoofdogter is Anja Kleynhans, die Onder-Hoofseun is André Theron en die Onder-Hoofdogter is Courtney van Syfer. Die res van die raad is Qhawe Makalima, Nomahlubi Nel, Waldo van der Merwe, Iminathi Cube, Shanél Jansen van Rensburg, Milly-Van Samson en Mariéke Steyn.
Baie geluk aan hierdie bekwame span leerders.
Foto’s verskaf
Lees meer oor HSDA: