)

You are sponsoring

Senior Raad 2022 - Hoërskool De Aar maak Senior Raad vir 2022 bekend

Senior Raad 2022. Hoërskool De Aar het hul Senior Raad van elf leerders bekend gemaak. Die Hoofseun is Ethan Afrika, die Hoofdogter is Anja Kleynhans, die Onder-Hoofseun is André Theron…