)
Uppies skuts skiet kolskote

Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous. Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en…

Hoërskool Upington leerder presteer by Western Mounted Games

Western Mounted Jana Fourie Jan Fourie van Hoërskool Upington het aan die Western Mounted Games deelgeneem wat by Prieska plaasgeving het. Jan het die volgende prestasies behaal: 1ste Qualifier (in…

Uppies het suksesvolle rugby-naweek

Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die…

Hoërskool Noord-Kaap sportuitslae by Fichardtpark Sportdag

Netbal vs Sentraal o/15A verloor 5 – 15 o/15B verloor 1 – 22 o/19 A verloor 17 – 49 o/14A verloor 8 – 18 o/14 B verloor 2 – 9…

Hoërskool Upington hokkie vs. Hoërskool Kalahari

 1ste span Dogters:  Vlnr: Marize Bruwer, Jolize Swanepoel, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Yulin Steenkamp, Narike Hoft, Caitlin Koert, Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Nelmare Lubbe, Caitlyn Wyngaard, Gabbi Nell, Ela Arnon…

Uppies speel goeie netbal op 1ste sportdag

O.17 A: Riana Steenkamp, Monique Lombard, Susan Hanekom, Liane Kapp, Juf Christine Esterhuizen, Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Johane Botha en Marinell Smith Hoërskool Upington-netbal het hul seisoen begin met wedstryde…

Hoërskool Kalahari O.16 Krieketspan wen finaal

Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen. Baie geluk, manne! Trots op julle!…

UPPIES KRIEKET KRAAI WEER KONING TEEN DUINEVELD!

Agter vlnr: Johannes du Plessis (afrigter), Sylvester Hoffmann, Shaldon Cloete, John-Marc Solomon, Awie vd Westhuizen, Daylon Beukes, Ferdie Richter, JP Riel en Jacques Swanepoel (Kriekethoof) Voor vlnr: Bradley Gous, PA…

Hoërskool Noord-Kaap Gholf

HNK Personeel saam met Alan Donald (oud Protea krieketspeler & Knights Afrigter) en sy Knights-span wat deelgeneem het. Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, se Nashua Pirates Gholfdag het op Vrydag, 21…

Northern Cape High School perform at Frances Baard Athletics meeting

Thirteen athletes from Northern Cape High School, Kimberley, Participated at the Frances Baard Athletics. These 13 athletes took part in 21 items and received 21 medals! Five of NCHS athletes,…

Hoërskool Upington hou suksesvolle leierskapseminaar!

Benewens die taak om kinders akademies te onderrig, poog Hoërskool Upington al 125 jaar om ook suksesvolle leiers die lewe in te stuur. In vandag se tyd is goeie leiers…

Northern Cape High School pupil a talented singer

Zandile Dwane, a Northern Cape High prematric pupil is an upcoming multi-talented singer, actress and model. She is going to New York to take part in the IMTA convention to…

Uppies Kultuurdiere ondersteun plaaslike droogtehulp

Mev. May oorhandig R15000 namens die ATKV Kultuurdiere aan Mnr Kotze (skoolhoof) en Mnr. Swanepoel (Koshuisvader: Huis Oranje) Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak Kultuurdiere het onlangs gewys dat hul harte…

Hoërskool Upington se Narike Hoft Friesperd Kampioen

Narike Hoft van Uppies is nou ook die o/18 3-Gang Ruiterkuns Kampioen. Benewens al haar vorige welslae het Narike bovermelde prestasie tydens die SA Friesperd Kampioenskappe te Hopetown, 12 tot…

Hoërskool Upington O/19 Rugbyspelers skenk bloed

Hoërskool Upington se 0/19 rugbyspelers doen hul deel en skenk bloed. Die manne was bang, maar het nogtans mannemoed getoon!

Uppies 0/15 krieket seevier teen Kenhardt!

Agter vlnr: Franco Swart (Afrigter), Jano Malan, Caydon Daniels, Jayden Williams, Sylvester Hoffmann, Ruwin Isaks, Johan Maritz, SD Botes (Afrigter) en Wian Kriek Voor vlnr: Roelof Slabbert, Darren Cloete, Jaco…

Northern Cape High School Biathlon

Foto links Chloe Ehlers Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Vasco Theron participated in the Griqualand West Biathlon Championships in Kimberley on Saturday, 8 February. Chloe Ehlers won first place for girls…

Hoërskool Upington ruiters doen dit weer by Saddle Seat SA

Narike en Jessi Twee Uppie leerders het vanaf 29 Januarie tot 1 Februarie aan Saddle Seat South Africa Nasionale Ruiterkuns proewe te Riversdal in die Wes Kaap deelgeneem. Jessi Wessels,…

Hoërskool Upington Tennisspelers by Noord-Kaap Tennisproewe

Agter vlnr: Stefan Joubert, Geo Engelbrecht, Awie van der Westhuizen, PA Karsten en Berna Kilian. Middel vlnr: Bea Engelbrecht, Jana Nel, Janneke Engels, Nina Slabbert en Zea Botma Voor vlnr:…

Hoërskool Noord-Kaap Top 20 Atletiekspan presteer by Diamantveld byeenkoms

Voor vlnr: Denilson Metcalfe, Breyton Daniëls, Nkechi Chiazodo, Alethia Rossouw, Omphile Leephile, AdK Atletiekhoof, Chanique Faarland, Jenne-lee Le Roux, Tristen Pinetown en Chanté Petrus. Agter vlnr: Botlhale Pampoen, Realebogo Job, PJ Bartie,…

Hoërskool Upington o/15 Krieket presteer vroeg in seisoen

Agter vlnr: Franco Swart (afrigter), Jaden Williams, Jano Malan, Caydon Daniels, Sylvester Hoffman, Jaco Fourie, Ruwin Isaks, SD Botes (afrigter). Voor vlnr: Hercules Hudson, Roelof Slabbert, PA Karsten, Johan Maritz,…

Hoërskool De Aar Tennis

HSDA se tennisspan het die eerste kwartaal van 2020 afgeskop met ʼn wedstryd teen Hoërskool Hopetown op Hopetown. Daar is aan enkels, dubbels- en gemengde dubbelwedstryde deelgeneem. Almal was nog…

Hoërskool De Aar Gr 8 Oriënteringsweek sluit af met Sotte-konsert

Die oriënteringsweek is met die Sottekonsert afgesluit. Die graad 8’s het ʼn goeie vertoning op die planke gebring. Die tema was “Charlie and the Chocolate factory with a twist.” Ulrich…

Hoërskool De Aar verwelkom Arendkuikens

Op 15 Januarie het die nuwe graad 8 groep, senuagtig maar opgewonde by HSDA se hekke ingestap. Die eerste twee dae het hulle ʼn program gevolg, wat deur die Seniorraad…

Northern Cape High School swimmers excel at Gala

NCH, Kimberley, swimmers were selected to represent the Northern Cape during the Interprovincial Gala held in Potchefstroom on Saturday, 25 January. Chloe Ehlers won  six (6) medals: 1x gold, 4…

Newton Primary School Athletics event

Newton Primary from Kimberley recently hosted their athletics event.  

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae – Prysuitdeling

Na afloop van die Noord-Kaap Onderwys Departement se prysuitdeling ontvang Diamantveld die volgende toekennings: Top 3 Akademiese skool in die Noord-Kaap (3de) Rudolf Lubbe – 6de posisie in die Noord-Kaap…

Newton Primary School announce their Committee leaders for 2020

Savannah Ahjum (Hoofdogter), Louis Fourie (Hoofseun), Tristen Snyders (Deputy Headgirl), Nadine Jonck (Onderhoofdogter), Oliver Ziegler (Deputy Headboy), Lourie van Reenen (Onderhoofseun). Newton Primary School, Kimberley, is proud to announce their…

Northern Cape High School at SA Junior Chess Championship

Zoë Milford participated in the SA Junior Chess Championship from 3-8 Jan in Boksburg. Although the province did not send any teams to participate this year at the SA’s Zoë…

Laerskool Muldersdrif verwelkom Milan Greyvenstein in Graad 1

Laerskool Muldersdrif is trots om Milan Greyvenstein te verwelkom as Graad 1 leerder. Sion is in juf Erika se klassie. Geniet jou skoolloopbaan by Mullies, Milan!  

Northern Cape High School learner excels in Skateboarding

Congratulations to Boipelo Awuah, 13-year-old learner from Northern Cape High School, who was the overall winner in the women’s skateboarding division at the 2019 Kimberley Diamond Cup Action Sports Festival.

HSDA MATRIEKS SKITTER WEER!

Talle matrikulante het van verligting gesug nadat die senutergende gewag vir die klas van 2019 verby is. Die matriekuitslae is op Woensdag 8 Januarie 2020 landswyd bekendgemaak. Hoërskool De Aar is…

Newton Primary School welcomes Grade 1’s

Newton Primary in Kimberley is very proud of their new Gr 1’s!      

Hoërskool Noord-Kaap 2019 Matriekuitslae

Baie geluk aan al die matrieks met jul prestasies!  

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae

Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae!   #trotsdiamantveld

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae

Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae! #trotsdiamantveld

Hoërskool Duineveld nuwe 2020 personeel

Foto links: Vlnr: mnr. MC Höll, mev. Marisa Botes en mnr. Derik Zeelie. Foto regs: Dr. Albert Rooies Andrianatos. Hoërskool Duineveld, Upington, is bevoorreg om vier nuwe personeellede vir 2020 in…

Laerskool Oranje-Noord verwelkom nuwe personeel

Laerskool Oranje-Noord verwelkom hul nuwe personeellede. Mnr. Jimmy du Plessis is die sportorganiseerder, mnr. J.P. Brandsen ( gr. 4 ), juf. Marnel Steenkamp ( assistent ) en mnr. Bennie van…

Hoërskool Kathu Matrikulant 17de in Noord-Kaap

Hoërskool Kathu is baie trots op Abigail van Neel. Sy beklee die 17de posisie in die Noord Kaap.   Baie geluk Abigail!!!  

Hoërskool De Aar 2019 matrieks presteer

Daniël du Toit (links) en Enchanté du Preez (regs). Hoërskool De Aar se 2019 matriekklas het uitstekend presteer! Hierdie skool spog met ‘n 98,7% slaagsyfer. Vyf leerders, Vuyokazi Mdebuka, Mouritz Erasmus,…

ROMEO VAN WYK – HNK – ATLEET VAN FORMAAT!

Die kaalvoet seuntjie uit die Karoo verander toe in die koning van middelafstande in Kimberley. Wat ‘n voorreg was dit om hierdie positiewe, nederige seun gedurende sy hoërskooljare tot ‘n…

Northern Cape High School pupil excels at Swimming Championships

Chloe Ehlers from NCH participated in the Free State Swimming Championships on 30 November and 1 December in Bloemfontein. She won 4 gold medals, 2 silver medals and 2 bronze…

UPPIES SPORTSTERRE KOOK!

Hoërskool Upington verwerf die Top 3 posisies vir Let’s Play Supersport ster van die jaar. Baie geluk aan Jessi Wessels wat 1ste plek gekry het. Elanie Brand het 2de plek…

NCH: FRANCES BAARD BUSINESS PLAN COMPETITION 2019

From left to right: Kaone Manyetsa, Keorapetse Thekiso, Annika Grobbelaar, Lauren van Heerden, Taahira Kruger, Mrs. G. Samuels (Business Studies Teacher), Thabo Pitso, Charlyn Hollenbach, Thuto Moitsemang and Mankini  Moroke.…

Laerskool Eureka 2019 prestasie-toekennings

Baie geluk aan al die leerders wat toekennings ontvang het!      

Laerskool Eureka verkies hul Leerlingraad vir 2020

Laerskool Eureka van Kimberley het hul prefekte vir 2020 bekend gemaak.

Laerskool Eureka kies hoofleieres vir 2020

Vlnr: Sheri Smith, Conduard Katzke, Anika van der Merwe en Louis Mathewson. Laerskool Eureka van Kimberley het onlangs hul hoofleiers vir 2020 verkies. Conduard Katzke is verkies tot Hoofseun, Anika…

Hoërskool Upington deel van #Skole Kook

Sadiq Julius en Grant Abrahams. Hoërskool Upington was in die bevoorregte posisie om die afgelope jaar deel te kon wees van die #Skole Kook-kompetisie wat op VIA K 147 op DSTV…

Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp

  Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…

Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter

Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…