1ste span Dogters: Vlnr: Marize Bruwer, Jolize Swanepoel, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Yulin Steenkamp, Narike Hoft, Caitlin Koert, Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Nelmare Lubbe, Caitlyn Wyngaard, Gabbi Nell, Ela Arnon en Lize van Niekerk.
Voor: Karla de Beer
Uppies hokkie het die afgelope naweek teen Hoërskool Kalahari meegeding op die hokkieveld. Al die wedstryde was in goeie gees gespeel en beide skole het dit ten volle geniet. Uppies se hokkiespanne het baie goed presteer. Die uitslae is as volg:
Seuns:
Uppies 018A wen Kalahari 018A 13 – 0
Uppies 018B gelykop teen Kalahari 018A: 2 elk
Dogters:
Uppies 018A wen Kalahari 018A: 12 – 0
Uppies 018B wen Kalahari 018A: 2 – 1
Uppies 018B wen Kalahari 018B: 1 – 0
Uppies 016A wen Kalahari 016A: 1 – 0
Uppies 014A verloor teen Kalahari 018B: 2 – 4
Baie dankie aan Hoërskool Kalahari vir die lekker hokkie!

Voor vlnr: Suleni Moodley, Akhona Mazwi, Phoenix Kruger, Vera-Lee Mulder, Kayla du Plessis en Gabi de Gois.

Voor vlnr: Megan Whyburd, Simone Lonte, Christelle Erasmus (Afrigter), Toanita Strauss, Kate Nugent, Jana Nel en Charne Viljoen.

Voor vlnr: Jacques Germishuys (Superspar Kalahari Mall) en Wilhelm van Staden.









